Geen geregtigheid vir slagoffer sê Burry Stander se ma

Die saak oor die dood van die Olimpiese fietsryer Burry Stander is in die Port Shepstone landdroshof tot Maandag verdaag.

Die aangeklaagde het uitstel gevra sodat hy befondsing vir sy regsverteenwoordiger kan bekom, het RSG berig.

Die taxibestuurder Njabulo Nyawose … Lees verder