Leon Lemmer: Ter huldiging van Hennie Aucamp

Hendrik Christoffel Lourens (Hennie) Aucamp (1934-2014) vertel in sy boek, Kommerkrale (Kaapstad: Tafelberg, 1989), van ‘n droom wat telkens by hom opgekom het. Hy is “oud en verlate” en kom op ‘n winternag by sy ouers se plaas, Rust-mijn-ziel, in … Lees verder