Brief: Drink die rooi pil

Neo, ‘n karakter in die rolprent The Matrix, word ‘n keuse gebied. Hy kan kies tussen ‘n blou of ‘n rooi pil. Drink hy die blou pil, kan hy voortgaan om in sy gerieflike bestaan voort te ploeter. Drink hy … Lees verder

Krotoa, die feminis

Die minister van verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, sal vandag ‘n monument by die Kasteel in Kaapstad onthul wat die lewe van die Khoi-vrou Krotoa uitbeeld.

Die minister het in ‘n verklaring in geradbraakte Engels gesê Krotoa “het ‘n ingesteldheid vir tale … Lees verder

Jenner en Dolezal se knuppels in die linkse hoenderhok

Kyk, as daar één ding is wat jy nie vir ‘n feminis moet sê nie, sou dit wees dat die manlike en die vroulike brein wesentlik verskil. Volgens feministe is dit ‘n infame leuen, en is daar hoegenaamd geen onderskeid … Lees verder

Die simulakrum van progressiwiteit

deur Götterdämmerung

Ek was nog altyd onder die indruk dat vordering sou aandui dat daar ʼn verbetering is vanaf dít wat was tot dít wat nou is. So het ons vordering getoon vanaf grotte na huise, vanaf vingerprentjies teen genoemde … Lees verder

Die bleekvel-Atlasse

delport_manfred_600

deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Dan Roodt se onlangse rubriek oor die gedrog van die feminisme het heel voorspelbaar ‘n knuppel in die skrapsbevolkte hoenderhok van die enkele linkse ekstremiste gegooi. Dieselfde Lees verder

Goddank Afrikanervroue is geen feministe nie!

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Eintlik vier ek glad nie ANC-vakansiedae nie en beskou dit net as ‘n rustige werksdag sonder verkeer of onderbrekings waartydens ‘n mens baie gedoen kan kry. … Lees verder

Die kopdoek as bevrydingsimbool

skoppensboerdeur Skoppensboer

[followbutton username=’skoppensbo3r’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Die gemiddelde ousie het een, Winnie Mandela het een, Mamphela Ramphele het een, Piet Croucamp het een en omtrent die hele Naspers-direksie dra hulle ook. Nee, nie ‘n Louis Vuitton-handsak of Chinese namaaksel … Lees verder