Suid-Afrikaners sterf soos vlieë op die paaie

Volgens die minister van vervoer, Dipuo Peters, is daar reeds 924 noodlottige padongelukke tot op 28 Desember aangemeld. In KwaZulu-Natal was daar 211 ongelukke waarin 249 mense dood is. In Gauteng was daar 156 noodlottige ongelukke waarin 174 mense omgekom … Lees verder