Oproer by Tuks

Ten minste een motor is verbrand en die dameskoshuis Nerina is met klippe aangeval tydens die jongste oproer by die Universiteit van Pretoria. Swart studente en ander betogers wat nie met die universiteit verbind is nie, het gepoog om Burnettstraat … Lees verder

Minister wil glo nie aan studente se eise toegee nie

Swart studenteraadslede het Donderdag die vergadering met die minister van hoër onderwys, Blade Nzimande, vroeg verlaat.

Nzimande het saam met amptenare van sy departement met studenteraadleiers van universiteite landwyd in Tembisa vergader.

Dit was ‘n poging om die lot van … Lees verder

Tuks kry interdik teen oproermakers

Die Universitieit van Pretoria het Dinsdag ‘n dringende interdik bekom teen oproermakers wat registrasie by die universiteit probeer ontwrig.

“‘n Dringende interdik is teen betogers se onwettige optrede gekry sodat die situasie onder beheer gebring kan word om studente wat … Lees verder

Kaapstad, Wits gesluit omdat betogers wil aanhou

Die akademiese program aan die Universiteit van Kaapstad sal Maandag gesluit bly, het die instelling Sondag via Twitter aangekondig.

“Na deeglike oorweging sal die kampus gesluit wees môre, Maandag, Oktober 26, 2015,” het die Universiteit getwiet.

Dit kom nadat ‘n … Lees verder