Bedank ‘n onnie!

Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) vra mense om erkenning aan leerkragte te gee.

Dit vorm deel van Wêreldonderwysersdag wat eerskomende Woensdag gevier word. Fedsas se Jaco Deacon sê dié organisasie vier jaarliks die geleentheid op die eerste … Lees verder

Fedsas bekommerd oor geweld in skole

Geweld in skole is besig om ‘n kopseer te raak omdat onderwysers en kinders met te veel frustrasies worstel.

Dit is volgens die uitvoerende hoof van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas), Paul Colditz.

Hy het gereageer op … Lees verder

Fedsas onthuts oor skole moet opdok vir departement

Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) het die Vrystaatse onderwysdepartement se optrede veroordeel omdat hulle aandring dat skole in die Oos-Vrystaat hul eie munisipale rekeninge moet betaal.

Die departement skuld intussen self geld aan skole in die provinsie. … Lees verder

Vrystaatse skole wag steeds op departement se subsidies

Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) gaan die Vrystaatse onderwysdepartement hof toe sleep weens derduisende rande se uitstaande skoolsubsidies.

Adjunkhoof van Fedsas, Jaco Deacon, sê die organisasie wil die departement verplig om uitstaande subsidies aan skole in die … Lees verder

Skoolgeld gaan skerp styg waarsku Fedsas

Die federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse skole (Fedsas) sê die meeste skole gaan waarskynlik aanstaande jaar hul skoolgeld met baie meer as inflasie verhoog.

Paul Colditz, Fedsas se uitvoerende hoof, sê munispale tariewe, wat oor die laaste vyf jaar met … Lees verder

ANC stoom voort met verengelsingsplan vir skole

Voorstelle ter beperking van die magte van skoolbeheerliggame is glo deel van ‘n voorgestelde wysigingswetsontwerp van die departement van Basiese Onderwys.

Die departement wil inmeng met die aanstelling van die bestuur en skoolhoofde, en wil skole dwing om Engels as … Lees verder

Fedsas wen eerste rondte vir Afrikaanse skole

Die Johannesburgse hooggeregshof het ‘n tussentydse bevel toegestaan wat skoolbeheerliggame se reg om ‘n eie taal- en toelatingsbeleid te bepaal, bevestig.

Leerlinge wat vir die volgende skooljaar om plek aansoek doen, se taalvoorkeur sal nie deur die Gautengse Departement van … Lees verder

Dringende aansoek geloods teen verengelsing van Afrikaanse skole

Fedsas het ‘n dringende hof­aansoek teen die Gautengse onderwysdepartement gebring wat word Dinsdag aangehoor sal word.

Sekere Afrikaanse skole sal van volgende kwartaal gedwing word deur die Gautengse onderwysdepartement om Engelssprekende kinders vir volgende jaar se skooljaar te aanvaar.

Panyaza … Lees verder

Fedsas kry nuwe hoof

Die gewese registrateur van die Universiteit van die Vrystaat (UV) beskou sy aanstelling as uitvoerende hoof van die beheerliggaam-federasie, Fedsas, se instituut vir skoolbeheer as ‘n voorreg.

Derek Swemmer sê hy gaan die geleentheid gebruik om die nuwe instituut, wat … Lees verder

Storm om vloekende Jonathan Jansen en sy handlanger Rudi Buys

Terwyl PRAAG reeds verskeie male ‘n oproep gedoen het dat prof. Jonathan Jansen, die vloekende, antiblanke en rassistiese rektor van die Vrystaatse Universiteit moet bedank, het ‘n storm nou in Bloemfontein losgebars. Volgens ‘n berig in Rapport, is “prof. Jonathan … Lees verder