Duitse regses ‘bereid om geweld te gebruik’ – ministerie

Meer as 12 700 Duitse regse ekstremiste is bereid om geweld te gebruik. Die Duitse Ministerie van Binnelandse Sake het so pas dié aankondiging gemaak, volgens die Nederlandse webblad nu.nl. Dit is omtrent die helfte van die totale aantal regse … Lees verder

Merkel vir ‘n derde termyn verkies

merkel3Kanselier Angela Merkel se konserwatiewe party het Duitsland se verkiesing gewen, net kort van ‘n volstrekte meerderheid.

Haar konserwatiewe blok het ongeveer 41,5 % van die stemme getrek, maar haar liberale vennote het nie die parlement gehaal nie.

Daar word … Lees verder

Wêreldleiers wens Merkel geluk

Angela MerkelWêreldleiers het die Duitse kanselier, Angela Merkel, met haar verkiesingsoorwinnning gelukgewens maar sommige koerante meen vanmôre dat die lae stempersentasie en haar party se swakste vertoning sedert 1949 nie veel is om oor te kraai nie.

Die Amerikaanse president Barack … Lees verder