FBI se James Comey was Clinton-skoothondjie

Die direkteur van die FBI, wat deur President Trump ontslaan is, was ‘n werktuig van Hillary Clinton. Sy loopbaan beklemtoon eintlik die ongesonde verhouding wat tussen groot korporasies en die politieke elite bestaan.

James Comey het die Clintons gehelp in … Lees verder

Clintons reën geld op FBI-direkteur se vrou

Clinton-surrogate het gesorg dat die vrou van ‘n FBI-direkteur geld ontvang.

Haar presidensiële veldtogpersoneel het die mislukte senaatsveldtog van Jill McCabe befonds. Sy is die vrou van Andrew McCabe, FBI adjunk-direkteur belas met die ondersoek na beweerde kriminele epos praktyke … Lees verder

Clintons verklaar oorlog teen FBI

Daar is talle ontwikkelings na die heropening van die FBI se ondersoek rakende Hillary Clinton, veral die oorlogsverklaring deur Clinton se span teen FBI-direkteur James Comey.

Die skote het begin opklink slegs 24 uur na Comey se skok-en-ontsag aankondiging Vrydagmiddag, … Lees verder

Skelm Clinton-kamp se gekonkel met FBI gelek

Een van Hillary Clinton se senoir amptenare het haar van vervolging probeer beskerm deur die federale speurdiens (FBI) te probeer omkoop. Dit het duidelik geword uit die jongste WikiLeaks onthullings.

Lees verder

Obama ignoreer bomaanslae en trap kiesers uit

President Obama se motorkade het digby die ligging van die bomaanslag Saterdagaand verby gery en hy het in Manhattan Sondagaand oornag, maar Obama het nog geen kommentaar oor die aanval in Chelsea gelewer nie.

In plaas daarvan, het Obama gekonsentreer … Lees verder

Bill en Loretta uitgevang dat hulle glo konkel oor Hillary

Nadat sy gedwing is om haar betrokkenheid by die Hillary Clinton e-pos-ondersoek te staak, het die Amerikaanse prokureur-generaal, Loretta Lynch erken dat haar skokkende onbesonne private vergadering met Bill Clinton ‘n skaduwee gewerp het oor haar loopbaan.

Haar vreemde besluit … Lees verder

Clinton se epos-kierangs gaan braai

Agt dae voordat Hillary Clinton in Januarie 2009 as minister van buitelandse sake aangestel is, het ’n personeellid van die voormalige president, Bill Clinton, ’n nuwe e-posadres vir die egpaar geregistreer, het AP berig.

Hierdie oënskynlik onbenullige, maar doelbewuste aanlynaankoop, … Lees verder

FBI sê jongste massaslagting in Kalifornië dalk terreur

Wetstoepassingsamptenare in die VSA, waaronder die FBI, het gesê hulle kan nie terrorisme as ‘n moontlike motief vir die jongste massaslagting in Kalifornië uitsluit nie.

‘n Moslemwerknemer en sy vrou het 14 mense doodgeskiet en 17 ander gewond by ‘n … Lees verder

Sieklike Nederlandse skoolhandboek wys SA is ‘vry’

Asof dit was nie heeltemal erg genoeg is om volwassenes te breinspoel nie, moet Nederlandse kinders ‘n baie vreemde kaart van die wêreld op skool leer.

Dié kaart is glo om tieners te help verstaan ​​watter lande “goed” en “sleg” … Lees verder

Vrae oor Danny Jordaan se betrokkenheid by FIFA

Die nuwe burgemeester van die Nelson Mandelabaai Metro, Danny Jordaan, het ‘n ope brief ontvang met vrae oor sy betrokkenheid by ‘n FIFA-skandaal.

Die Amerikaanse speurdiens, die FBI bekyk onder meer bewerings dat Suid-Afrika tien miljoen dollar se omkoopgeld betaal … Lees verder

ISIS-kuberkrakers teiken Amerikaanse soldate

Die groep wat hulself die Islamitiese Staat (ISIS) se kuberkrakerafdeling noem, het gister die name van 100 Amerikaanse militêre personeellede gepubliseer en ISIS-ondersteuners aangemoedig om hulle dood te maak.

ISIS se kuberkrakers sê die 100 personeellede van die Amerikaanse weermag, … Lees verder