Aanslag van multinasionale farma is volksmoord, sê minister

farmaMinister van gesondheid, Aaron Motsoaledi sê ‘n beplande veldtog deur multinasionale farmaseutiese maatskappye teen die voorgestelde Suid-Afrikaanse patentwette is “volksmoord”.

” Hierdie dokument kan baie Suid-Afrikaners ter dood veroordeel ,” het hy gesê. “Dit is geen oordrywing. Dit is ‘n … Lees verder

Konsepbeleid kyk na farmaseutiese patente

patenteDie regering het ‘n konsepbeleid oor intellektuele eiendom gepubliseer wat verreikende gevolge vir farmaseutiese patente kan hê.

Belangegroepe het die stap geloof as ‘n tree nader aan laer medisynekoste.

Indien dit aanvaar word, sal die hervormings die produksie van goedkoper … Lees verder