Sleutelwoord: farm
SAUK se berg skuld groter as vermoed
Nie net klein onafhanklike produksiehuise kry swaar nie, maar groter spelers in
… Lees verderSwitsers weier swartes
Weg met Lindt!

Daarom behoort Afrikaners sonder
… Lees verderZille bekook plan vir armes
Switsers raak verregaande twak oor Kruger kwyt
Paul Kruger se dae as 'n vryheidvegter is vir goed verby, ten minste in Switserland.
Die Boereleier wat die Britte die stryd aangesê het vir die beheer van die noordooste van Suid-Afrika, het sy erestraat Maandag in die Switserse stad … Lees verder
Eskom se kapitaalbehoeftes 10 keer groter
Eskom se kapitaalbehoeftes het 10 keer groter geraak die afgelope vyf jaar, van R11 miljard na R104 miljard in 2010, het Jacob Maroga Maandag gesê.
Daar is 'n groot tekort in hulle finansies selfs nadat die regering se befondsing en … Lees verder
Agt sterf vermoedelik agv water
"Die departement sal 'n volledige ondersoek doen en het reeds watermonsters van tradisionele waterbronne
… Lees verderDie varkgriephoofstad van die w?reld
Die Nationale Rugbyligaspanne het besluit om alle spelers wat met Queensland se Ben Hannant in
… Lees verderLyke van Air France-vlug gekry
Familielede van sommige van die 228 passasiers aan boord van Air France se Vlug 477 hoop nog dat hul geliefdes lewe. Familielede is tans in ’n hotel in Rio de Janeiro saamgedrom om na nuus oor die soektog na die … Lees verder
Soedan se leier besoek Zimbabwe
President Omar al-Bashir van Soedan, wat deur die Internasionale Strafhof veroordeel is vir oorlogsmisdade en menseregteskending, het Zimbabwe se president Robert Mugabe Sondag ontmoet. Al-Bashir is die eerste sittende staatshoof wat deur die ISH veroordeel is.
Mugabe het gesê hy … Lees verder
Handel huisoordrag vinnig af s? VF+
Die Burgemeester het by gister (Donderdag 21 Mei) se Burgemeestersrede aangekondig dat titelaktes van
… Lees verderZuma se dogter hou ‘Arabiese’ partytjie
Strategiese Duits-Russiese kernvennootskap

Rusland bekou
… Lees verder