Druk op Phiyega neem toe

Die Parlementêre portefeuljekomitee vir Polisie sê die Minister van Polisie, Nathi Nhleko, sal binne die volgende twee maande versoek word om verslag te doen oor hoe die aanbevelings van die Marikana-verslag ingestel sal word.

Die Marikana-verslag oor die skietery van … Lees verder

Zuma maak Marikana-verslag bekend

President Jacob Zuma het die verslag oor die gebeure van Augustus 2012 by Lonmin se Marikana-myn in ‘n regstreekse uitsending bekend gemaak.

Die Farlam Kommissie van Ondersoek het aanbeveel dat die geskiktheid van die polisiekommissaris, Riah Phiyega vir haar pos, … Lees verder

Noordwes-polisiekommissaris kry trekpas oor Marikana

Die polisiekommissaris van Noordwes, luitenant-generaal Zukiswa Mbombo verlaat die polisiediens aan die einde van die maand, het RSG berig.

Sy was aan die hoof van die provinsiale polisiediens ten tyde van die skietery by Marikana in 2012 toe 34 mynwerkers … Lees verder

Amcu-lede se grusame dade verder in getuienis ontbloot

Regter Ian Farlam, voorsitter van die Farlam-kommissie, moes die verrigtinge in Centurion tydelik staak nadat familielede van twee veiligheidswagte wat by Marikana vermoor is, se foto’s vertoon is, ineengestort het.

Mnr. X het Maandag sy grusame getuienis voortgesit oor wat … Lees verder

Meneer X getuig oor mensvleis-ritueel by Marikana

’n Oudmynwerker, wat om veiligheidsredes slegs as Meneer X bekend staan, het Donderdag oor afskuwekkende moetierituele voor die Marikana-insident getuig.

Meneer X, ’n rotsboor-operateur, tree op as die polisie se sleutelgetuie waarin die gru-besonderhede oor mensvleis wat deur Amcu-lede vir … Lees verder

Kaal mynwerkers beoefen rituele op vooraand van Marikana-slagting

deur Jonisayi Maromo en Gavin Emmanuel

‘n Groot groep kaal mynwerkers het die dag voor die Marikana-skietery rituele op ‘n koppie beoefen, het die Farlam-kommissie Vrydag aangehoor.

Brigadier Adriaan Calitz van die polisie het getuig dat ‘n wit Toyota-bakkie op … Lees verder

Staat sal nie Marikana-slagoffergesinne bystaan nie

Die Menseregte-kommissie het Donderdag ‘n beroep op President Jacob Zuma gedoen om die kommissie se sperdatum van 31 Oktober uit te stel sodat die kommissie sy werk kan voltooi.

Die MRK se verteenwoordiger by die kommissie sê ‘n gebrek aan … Lees verder

Amcu nooi NUM na Marikana-herdenking

marikanabordDie president van NUM, Senzeni Zokwana is na die beplande Amcu-herdenking van die Marikana-slagting uitgenooi, maar  het nog nie aangedui of hy die uitnodiging sal aanvaar nie.

Die mynwerkersvakbond Amcu het sy planne bekendgemaak om die Marikana-gebeurtenis Vrydag te herdenk.… Lees verder