Moenie Afrikaans die skuld gee

Op bladsy 6 van ​Die Burger van 3 Maart word prof. Wannie Carstens aangehaal as sou hy gesê het: “Ons moenie vergeet dat Afrikaans baie foute in die verlede gemaak het nie.”

Ek hoop van ganser harte dat hy … Lees verder

Steve gaan Stem op nuwe album opneem

Steve Hofmeyr, wat verlede week verbied is om aan die Namaquafees deel te neem, gaan dele van Die Stem op sy nuwe album opneem. Toeka 3 sal in September vrygestel word.

Hofmeyr, wat vandeesweek verjaar, het aangekondig dat sy splinternuwe … Lees verder

Geloftedag vir Afrikaners ’n dag van ootmoediging en uitredding

marthinus_van_bartdeur Marthinus van Bart

Die onthulling ’n eeu gelede van die Nasionale Vrouemonument in Bloemfontein word op Geloftedag, eerskomende Maandag, 16 Desember, luisterryk herdenk.

Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) neem prominent aan die verrigtinge deel. Dr. Danie Langner, … Lees verder

Niekie van den Berg speel Afrikaners af teen bruines

Niekie van den Berg
Niekie van den Berg

deur Danie Langner

Net ʼn kort voetnota oor Niekie van den Berg wat in vandag se Beeld dit nodig gevind het om Afrikaners sleg te sê en af te speel teen bruin Afrikaanssprekendes. Dit is die … Lees verder

FAK vereer twee Ortodokse priesters vir hul vertaalwerk

fak_logoDie FAK het twee Afrikaanse Ortodokse priesters vir besondere kultuurprestasie by die geleentheid van die 80ste herdenking van die eerste vertaling van die Bybel in Afrikaans vereer.

Vader Zacharias van Wyk van Robertson in die Wes-Kaap en vader Jacobus van

Lees verder

Mag ons leiers mekaar vind

Te danke aan Beeld se volkstaatmeningspeiling het hierdie gesprek weer momentum gekry. Die volkstaat is en moet ons belangrikste oogmerk bly en daarom is hierdie nuwe lewe wat die debat ontvang het van kardinale belang.

Hoewel Beeld se meningspeiling nie … Lees verder