Staatsveiligheid gaan sosiale media beheer

Die ANC het besluit om in te gryp om sosiale media te sensureer, in die lig van kwessies soos die verspreiding van “fopnuus” en swendelary, sê die Minister van Staatsveiligheid David Mahlobo.

Hy het Sondag tydens ‘n vraag-en-antwoord-sessie met joernaliste … Lees verder

Sweedse speurder braai PK-politici wat nie-wit geweld ignoreer

Swede het blykbaar vir die eerste keer met nie-blankes te make danksy immigrasie. ‘n Sweedse polisieman het die skuld vir geweldsmisdaad in sy land vierkantig op nie-blanke immigrante geplaas sowel as politici wat opsetlik die probleem ignoreer.

Peter Springare, 61, … Lees verder

EU, Merkel verklaar oorlog teen sosiale media, Rusland

Terwyl Merkel ‘n oorlog aangekondig het teen Europa se “valse nuus” – eintlik ware verhale oor die lot van gewone Duitsers in die aangesig van die migrantevloed – is Europa se burokrate besig om ‘n stryd teen Rusland van stapel … Lees verder

Facebook meen grafiese geweld teen wit beamptes is gemeenskapsvriendelik

Facebook weier om ‘n walglike afbeelding van ‘n Black Panther wat ‘n wit polisiebeampte se keel afsny van ‘n bladsy te verwyder wat deur die vermeende Dallas-skieter Micah Johnson gebruik is.

Die grusame foto toon ‘n man geklee is in … Lees verder

Matthew Theunissen teken amptelik verskoning aan vir gebruik van ‘K-woord’

Matthew Theunissen, die nagraadse student wat uit protes teen rassekwotas in sport op Facebook gesê het, “die land word deur ‘n spul kaffers regeer”, het nou via sy vader se prokureur amptelik verskoning aangeteken. Sy skrywe, wat aan “sy edele … Lees verder

Facebook-woede: ‘Ons regering is ‘n klomp Kaffirs’

Sanco (South African National Civic Organisation), het aangesluit by die koor van klaers oor ‘n rassistiese Facebook-inskrywing wat na bewering deur gebruiker Matthew Theunissen geplaas is.

Theunissen is briesend oor die besluit van Fikile Mbalula, minister van Sport, dat die … Lees verder

Boere in Nood is snelgroeiendste Facebook-groep ter wêreld en help boere landwyd

“Dit is ‘n wonderlike dag vir die mense van Suid-Afrika wat die Boere in Nood-groep op Facebook ondersteun,” sê die organiseerders. Die groep is gestig om boere wat deur die droogte ramp binne Suid-Afrika geraak word te ondersteun. Die inisiatief … Lees verder

PRAAG: Skorsing van Chris Hart ‘n ernstige aanslag op spraakvryheid

PRAAG het met ontsteltenis kennis geneem van die skorsing van mnr. Chris Hart deur Standard Bank vir die volgende twiet wat hy in sy persoonlike hoedanigheid gepubliseer het:

Lees verder

Chabane-ongeluk was beplan sê FB-gebruiker

Die familie van die ontslape minister van die Staatsdiens, Collins Chabane, het ‘n klagte teen ‘n Facebookgebruiker, Thembani Chabane, ingedien, het RSG berig.

Chabane beweer dat die ongeluk waarin die minister en sy twee lyfwagte dood is, beplan was.

Chabane … Lees verder

Katz en Rubinstein braai vir Sunette Bridges oor ‘rassisme’

Twee Kaapse regsgeleerdes, Anton Katz en Brigit Rubinstein, het gister in die Wes-Kaapse Hooggeregshof namens die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie teen die sangeres Sunette Bridges opgetree. Advokaat Anton Katz het aan die hof gesê dat dit gaan om die Grondwet en dat … Lees verder

Amnestie Internasionaal vra ondersoek na Kiëf-wetgewer

Amnestie Internasionaal (AI) het ‘n ondersoek gevra na die misbruik van mag deur pro-Kiëf vigilantes soos die Oekraïense ultra-radikale LP Oleg Lyashko. Die organisasie het getuienis van gevalle van ontvoering en fisiese geweld teen slagoffers.

Lyashko se sogenaamde “ondervragings” is … Lees verder

Wat beteken ‘regs en rassisties’?

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Vele lesers van hierdie blad is waarskynlik daarvan bewus dat ‘n naamlose Facebook-groep aanhoudend klagtes teen PRAAG aanmeld by Google en adverteerders wat van hul netwerkadvertensiediens … Lees verder

Ondersteun praag asb. dringend

sluitaan300Geagte leser,

Soos u waarskynlik gesien het, word daar geen meer Google-netwerkadvertensies op hierdie blad vertoon nie, weens kwaadwillige klagtes wat deur fanatici teen ons by Google aanhangig gemaak is. Van die Suid-Afrikaanse adverteerders, wat groot maatskappye insluit, is geïntimideer … Lees verder

Elf jaar van nou af: ‘n toekomsvisie

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

In die jaar 2024 vind die Olimpiese Spele in Parys plaas. Dié stad het presies ‘n eeu gelede, in 1924, die Spele aangebied en daarom het … Lees verder