Nuwe Amerikaanse minister van Buitelandse Sake ingehuldig

Die Amerikaanse president, Donald Trump se nuwe minister van Buitelandse Sake, Rex Tillerson is in die Withuis ingehuldig.

Die Senaat het met 56 stemme teenoor 43 vir Tillerson gestem. Tillerson is die voormalige bestuurshoof van die oliereus, Exxon Mobil.

Trump … Lees verder

Ekwatoriaal-Guinee uitgesonder vir tipiese Afrika-kwale

Ekwatoriaal-Guinee se visepresident, Teodoro Nguema Obiang Mangue, is nou voor stok gekry oor die plundering van die olie- en houtryke land se bates om ‘n luukse woning in een van Parys se mees eksklusiewe rylane asook ‘n versameling supermotors aan … Lees verder

Withuis probeer Oekraïne-krisis de-eskaleer nadat China Rusland steun

ObamadenimDie Withuis het ‘n amptelike foto vrygestel van Barack Obama waar hy telefonies met Wladimir Poetin gesels oor die krisis in die Oekraïne. Die gesprek het 90 minute geduur.

Die Amerikaanse president het verkies om met sy naweek-uitrusting van denim … Lees verder