Karel Combrinck: Britse onttrekking geen verlies vir Europa

Die besluit van die Britse volk om hulle land uit die Europese Unie te onttrek is, saam met die val van die Berlynse muur, sekerlik die belangrikste politieke gebeurtenis in die Westerse wêreld sedert die tweede wêreldoorlog.

Die goeie nuus … Lees verder

Leon Lemmer: Geopolitiek: Is Eurasië ‘n utopie?

Leopold Scholtz skryf: “Rusland gebruik migrasie as ‘n wapen om die Europese steunstrukture te oorweldig en verdeeldheid in Europa en Navo [Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie] te saai” (Die Burger, 5 deser, p 11). Hierdie mening word glo “deur die meeste gesaghebbende Europese … Lees verder

Noodsamesprekinge in Brussel oor Griekse reddingsplan

Noodsamesprekinge oor hervormings wat nodig is om Griekeland se ekonomiese reddingsplan te verleng, is Woensdag in Brussel gehou. Intussen het die nuwe regering in Athene geswoeg om genoeg kontant bymekaar te skraap om die res van die maand te kan … Lees verder

EU kan sanksies teen Rusland ophef

Die Europese Unie kan die moontlikheid van die opheffing van sy sanksies teen Rusland oorweeg as die Oekraïne se territoriale integriteit behoue bly, het die Duitse kanselier Angela Merkel Vrydag gesê.

“Ons sal sien of daar enige vordering in hierdie … Lees verder

Europa teen die muur

deur Karel Combrinck

Min sou die lande van Europa weet dat toe hulle die Europese Unie gestig het of daartoe toegetree het, hulle begin het om hulself in ‘n hoek te verf. Vandag bestaan die Unie uit 27 lidlande met … Lees verder

Geert Wilders droomt van Vlaams-Nederlandse unie

Samen staan we sterk
Samen staan we sterk

In gesprek met het maandblad van het Vlaams Belang zegt Geert Wilders dat hij droomt van een Vlaams-Nederlandse unie, of in ieder geval ‘nauwe samenwerking’:

“We dromen allemaal wel eens van een Vlaams-Nederlandse unie of nauwe

Lees verder

MRK onthuts oor Nigeriese anti-gay wette

Isaac Mangena
Isaac Mangena

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) het Woensdag gesê Suid-Afrika moet Nigerië berispe sodat die land wetgewing teen gays kan hersien.

Talle oorteders is sedert 18 Januarie in Nigerië in hegtenis geneem ingevolge ‘n nuwe wet wat gay seks verbied. … Lees verder

Die Afrikaanse Taalraad en Trantraal-mengeltaal

Die Kaapse Klopse. Hulle praat ook 'n 'variëteit van Afrikaans'
Die Kaapse Klopse. Hulle praat ook ‘n ‘variëteit van Kaaps’.

deur Leon Lemmer

Daar word dikwels beweer dat die mens in Afrika ontstaan het. Daar is egter groot eenstemmigheid dat beskawing, dus gesofistikeerde of ontwikkelde kultuur, hetsy Westers of Oosters, … Lees verder

Grense en laer trek

As opgeleide Politieke Geograaf is grense vir my geen onbekende nie.

Grense het so ‘n belangrike deel van die Suid-Afrikaanse geskiedenis gespeel dat ‘n deel van die land vandag nog as die Grens bekend staan. Dan het “die grens” waar … Lees verder

Turkse referendum van teenstrydighede

Die Turke het gister stembus toe opgeruk om hul kruisies in ‘n referendum te gaan trek. Formeel handel dit oor grondwetlike hervorming wat die weg moet baan vir toetrede tot die Europese Unie. Die Europese Unie se saakgelastigde vir Turkye, … Lees verder