ESB-opening lei tot geweld in Duitsland

Onlustepolisie in Duitsland moes dié week bontstaan toe skares opgeruk het om teen besuiniging te betoog. Geweld het uitgebreek naby aan die stad se Alte Oper konsertsaal enkele ure voor ‘n nuwe bankgebou se amptelike opening.

Ondersteuners van die sogenaamde … Lees verder

Rand versterk ná nuus van Europese stimulasieprogram

Die euro het op globale markte verswak en die rand versterk nadat die Europese sentrale bank (ESB) aangekondig het dat hy ‘n maandelikse bedrag van €60 miljard gaan aanwend om die eurosone-ekonomie te stimuleer met sogenaamde “kwantitatiewe verligting”. Behalwe dat … Lees verder