‘Bloedige chaos in Suid-Afrika’ – Europarlementslid

Ná haar besoek aan Suid-Afrika, het die bekende Europarlementslid, Janice Atkinson, die situasie in ons getipeer as “die reënboognasie wat in bloedige chaos verval”.  Sy het in Kaapstad met verteenwoordigers van die Vryheidsfront Plus en TLU SA samesprekings gevoer.

Volgens … Lees verder

Griekeland se skuldsirkus

Die Griekse eerste minister, Alexis Tsipras, het gister gesê sy linkse regering sou ten volle gebruik maak van ’n mandaat om onderhandelinge met Europese vennote aan te gaan en ten sterkste ontken dat hy bystand by Rusland sal vra.

“Ons … Lees verder

48 Europarlementslede veroordeel plaasmoorde

48 Europese parlementsleden uit 19 lidstaten van 7 politieke formaties veroordelen ‘plaasmoorde’ op blanke boeren in Zuid-Afrika

Philip Claeys (VB) dankt Louis Michel (MR) voor zijn steun

Alleen de Groene fractie met daarin N-VA weigert te tekenen voor de veiligheid … Lees verder

Belangrike perskonferensie deur Europese regse partye gehou

Gister het ‘n belangrike perskonferensie in die Europese Parlement te Straatsburg, Frankryk, plaasgevind waartydens vyf regse partye uit vyf lande die vrae van joernaliste beantwoord het. Die leidende figuur tydens die konferensie was Madame Marine Le Pen van die Front … Lees verder

EU-president boor ‘n aar raak oor Joodse water

Die Israelse media is in rep en roer nadat die president van die Europese parlement Israel se waterbeleid bespreek het.

Die president, Martin Schulz, het na die Jode se waterverbruik verwys wat vier keer meer water as die Palestyne kry.… Lees verder