Afriforum kanselleer fees glo weens ‘regses’

Die burgerregte-organisasie, AfriForum, het Woensdagoggend aangekondig dat hulle nie dié jaar die gratis AfriForum-fees by die Voortrekkermonument gaan aanbied nie.

Kallie Kriel, hoof uitvoerende beampte van AfriForum, het aan Centurion Rekord bevestig dat die konsert na agt jaar gekanselleer is.… Lees verder

Links en regs

Links en regs in die politiek is allesbehalwe duidelike begrippe. Die onderskeid is wel duidelik waar dit gaan om verregs en verlinks. Niemand sou byvoorbeeld wou ontken dat mnr Joe Slovo en mnr Eugène Terre’Blanche nie veel in gemeen het … Lees verder

Naspers klassiek: Raak lief vir Malema

Onderstaande stuk is op 16 April 2010 in al die Naspersdagblaaie se By geplaas, maar het intussen spoorloos verdwyn en is ook nie in enige van hul argiewe te vinde nie! Dit onthul egter iets van die masochistiese voorskrifte wat Lees verder

Skrik vir die waarheid

Gister reik ‘n klein politieke party ‘n nuusverklaring uit waarin ontsteltenis uitgespreek word oor die meer as 700 mense wat sedert Eugene Terre’Blanche se moord, reeds in Suid-Afrika vermoor is, en skaars ‘n rimpeling veroorsaak het.

Die verklaring was skaars … Lees verder

Moordenaars se semen op ET se lyk gevind

Enkele dae gelede het PRAAG inligting vanaf die polisie ontvang dat daar semen op Eugene Terre’Blanche se lyk gevind is. Volgens een van die staat se forensiese patoloë was dit egter in so ‘n posisie dat dit nie van Terre’Blanche … Lees verder

Suid-Afrika selfsodomiseer sy reputasie

Die sirkus sedert verlede Saterdag toe die gedrukte media in Suid-Afrika met hul sodomie-gerugte rondom Eugene Terre’Blanche begin het, blyk nou gedeeltelik deur die land se inligtingsdiens georkestreer te word, luidens ‘n verklaring wat die AWB gister aan Sapa uitgereik … Lees verder

Eugene se broek nadoods afgetrek

Eugene Terre’Blanche se broek is wel nadoods afgetrek, wat die homoseksuele smeerstorie wat sedert Saterdag deur koerante versprei word, weerlê. Volgens ‘n polisieman wat die bewysstukke in die saak vervoer het, kan hy “onomwonde sê dat daar geen kondoom in … Lees verder

ANC betaal Terre’Blanche-moordenaars se regskoste

Volgens ‘n verklaring deur Phillip Dexter van Cope, gaan die ANC die regskoste van Eugene Terre’Blanche se moordenaars betaal. Dexter meen “dié optrede stuur die verkeerde boodskap uit”.

“Dit stuur die verkeerde boodskap uit aan Suid-Afrikaners aangesien die regerende alliansie … Lees verder

Ons kort minder emosie en meer strategie

Die Suid-Afrikaanse politiek lyk deesdae soos ‘n Hollywood-speelfliek. Daar is beslis geen tekort aan opwinding, woede, vermaak en skinder nie. As dit maar net ‘n storie was!

Malema het natuurlik die kat onder die duiwe losgelaat met sy ongedissipleerdheid en … Lees verder

Medialema: die walglike NSA-pers

Die voorbladberigte wat daar gister in koerante van die Independent-groep (Saturday Star en Pretoria News), asook Naspers se webwerwe (Beeld, Volksblad, Die Burger) oor ‘n “gebruikte kondoom” langs wyle Eugene Terre’Blanche se bed verskyn … Lees verder

AWB woedend oor media se seksbewerings

Die AWB (Afrikanerweerstandsbeweging) het die volgende verklaring uitgereik ná koerante van die Independent-groep en agterna Nasionale Pers bewerings gepubliseer het dat mnr. Eugene Terre’Blanche sy voornemende moordenaar(s) eers homoseksueel sou verkrag het.

Die AWB neem met woede kennis van berigte … Lees verder

Staatsmanskap en politieke opportunisme

Wanneer die vet in die vuur is, word die onderskeid tussen staatsmanskap en opportunistiese politiekery duidelik.

Met die moord op die AWB-leier het die vet skouspelagtig in die Suid-Afrikaanse vuur geval. Dit het soos ‘n onverwagse hersieningstoets voor ‘n belangrike … Lees verder

Eugene Terre’Blanche: ‘n moord te veel

Onderweg na sy begrafnis

Ongekende dinge is besig om in Suid-Afrika te gebeur. Sedert die begin van 2010, van 8 Januarie af toe Beeld eintlik as ‘n grap op sy webwerf gevra het of sy lesers graag in ‘n volkstaat … Lees verder

Kom ons stop die Wêreldbeker!

Volgens ‘n berig in Beeld van 6 April het daar meer as 1 miljoen se onverkoopte kaartjies vir die Sokkerwêreldbeker teruggekom na Suid-Afrika. Hoeveel kaartjies nou al werklik verkoop is, slegs 10 weke voor die begin van die toernooi, sal … Lees verder