Migrante moet weggehou word van pro-immigrasie G7-leiers

Die leiers van G7-lande neem geen kanse met “vlugtelinge” wanneer dit hul eie veiligheid raak nie.

Smokkelbote wat migrante in die Middellandse See optel, word verbied om in Taormina waar die G7-byeenkoms op 26-27 Mei gehou word, anker te gooi.… Lees verder

Hoekom doen Marine Le Pen so goed?

Gister het ‘n komitee van wetgewers in Brussel ‘n Franse regsversoek om die FN-leier van haar immuniteit te stroop oor twee gevalle van “laster” en “publikasie van gewelddadige beelde van die Islamitiese staat moorde” op Twitter oorweeg, het Bloomberg berig.… Lees verder

Trump gee Navo en Merkel twee ken-opstoppers

In twee afsonderlike onderhoude met Duitsland se Bild en Londen se Sunday Times, het Donald Trump uit sy hoek van die internasionale bokskryt gestorm gekom, met verreikende beleids- en strategie-aankondigings oor NAVO en Merkel.

Trump het aan die Times gesê … Lees verder

Malema sit steeds vas in Kuba

EFF-leier Julius Malema, wat Havana besoek het om betrekkinge met die oorlede Fidel Castro se oorblywende kommuniste te gaan sement by sy begrafnis aan die begin van die maand, is reeds ‘n paar keer in die straat van die stad … Lees verder

Orban het migrantekrisis aan EU blootgelê

Hongarye se eerste minister, Viktor Orban, sal na verwagting die migrasiekwessie hoog op die sakelys hou, selfs ná ’n lae stempersentasie tydens die referendum teen die Europese Unie (EU) se vlugtelingkwotas wat hy oorweldigend gewen het.

Sy kritici beweer dat … Lees verder

Theresa May belowe Brexit vir Maart 2017

Brittanje se eerste minister, Theresa May, sê sy sal die proses vir Brittanje se uittrede uit die Europese Unie (EU) eers teen die einde van Maart 2017 begin.

Dit was die eerste keer dat sy die sluier gelig het oor … Lees verder

Hongare stem teen kwotastelsel vir migrante

In Hongarye het die regse eerste minister, Viktor Orban, by die stembus geseëvier om migrante uit sy land te hou.

Hongaarse kiesers het oorweldigend gestem het téén die EU se verpligte migrantekwotas.

Die Duitse leier, Angela Merkel wil EU-lidlande verplig … Lees verder

May moet ernstige Brexit-verdeeldheid besweer

Die Britse eerste minister, Theresa May, het Woensdag haar senior ministers vir hul eerste gesprekke sedert die somervakansie oor Brittanje se uittrede uit die Europese Unie (EU) ontbied.

Dit kom te midde van berigte oor ernstige verdeeldheid wat die pad … Lees verder

EU open nuwe strategiese front teen NAVO

“Dus gaan ons ‘n EU-weermag saamstel…” Dit was die woorde van die Italiaanse premier Renzi, tydens die ontmoeting met sy ewekniëe in Italië.

Italië se premier, die Duitse kanselier, Angela Merkel en Frankryk se pres. Francois Hollande het Maandag op … Lees verder

Drie EU-leiers sê Brexit sal nie Europa breek nie

Die leiers van Italië, Frankryk en Duitsland het dié week volgehou dat Brittanje se skokbesluit om die Europese Unie te verlaat, nie die einde van die ekonomiese magsblok sal beteken nie.

Italië se eerste minister, Matteo Renzi, die Duitse kanselier, … Lees verder

Duitsland waarsku Turkye oor visum-afpersing

Duitsland het Turkye se dreigement om nie sy woord gestand te doen oor die omstrede ooreenkoms met die Europese Unie (EU) nie, verwerp.

Turkye het onderneem om die vloei van migrante na die EU te stop. Nou eis Turkye visumvrye … Lees verder

Cameron se opvolgers skop veldtog af

Die twee gunstelinge om die nuwe Britse eerste minister en leier van die Konserwatiewe Party te word, sal vandag hul veldtogte bekendstel.

Die minister van binnelandse sake, Theresa May en voormalige burgemeester van Londen, Boris Johnson (foto hierbo) sal waarskynlik … Lees verder

Afrika gaan sukkel na Brexit sê ontleders

Brittanje sal eers wanneer David Cameron se plaasvervanger die leisels oorneem, art. 50 van die Verdrag van Lissabon aktiveer, maar ontleders waarsku reeds dat Afrika gaan sukkel na Brexit.

Luidens ‘n verklaring is dit te vroeg om te sê of … Lees verder

Frexit of Nexit, welke landen volgen het Britse voorbeeld?

Verschillende leiders van rechtse partijen hebben in andere landen ook opgeroepen tot een referendum in eigen land.

Onder meer Marine Le Pen en Geert Wilders vinden dat hun volk moeten kunnen kiezen over het lidmaatschap van de Europese Unie.

Nu … Lees verder