Plaasaanvalle neem toe vir sesde agtereenvolgende jaar

Plaasaanvalle en plaasmoorde het toegeneem vir ‘n sesde agtereenvolgende jaar in 2016.

Die Transvaalse Landbou-unie van Suid-Afrika (TLU SA) in samewerking met Afriforum het die amptelike syfers tydens ‘n mediakonferensie in Centurion vrygestel.

Die 2016 syfer van 64 moorde is … Lees verder

Dapper boer weer Wepener-plaasaanval af

Die polisie in die Vrystaat soek steeds na ‘n vermeende aanvaller in verband met ‘n aanval op ‘n plaas buite Wepener vandeesweek.

Polisiewoordvoerder, Yanga Ngcukana, sê twee swartes het Woensdag omstreeks 09:00 op die 74-jarige Karel Hoffman, wat buite op … Lees verder

Vryheid in skok na meer as dosyn aanvallers boere doodskiet

Die gemeenskap van Vryheid is in skok na die jongste plaasaanval waarin twee wit boere in koele bloede doodgeskiet is deur ‘n groep van 15 swart aanvallers gewapen met AK47’s.

Landelike onveiligheid het drasties toegeneem met die ANC wat weier … Lees verder

Boere wat lewens en grond wil beskerm kan reken op rassevergelding

Boere wat hul eie lewens en grond teen swart aanvallers wil beskerm, kan reken op die regime se rassevergelding.

Alhoewel die 72-jarige Vrystaatse boer van Parys te hulp gesnel is toe twee swartes hom wou vermoor, word Loedie van der … Lees verder

Nuwe Kovsie-SR-voorsitter wil Afrikaans heeltemal afskaf

Die nuutverkose Universiteit van die Vrystaatse studenteraadspresident, Lindokuhle Ntuli, sê studente word deur taal verdeel.

Hy het sy stem gevoeg by diegene wat glo dat Engels die enigste taal aan dié universiteit behoort te wees en nie beide Afrikaans en … Lees verder