Polisie glo betrokke by Bothaville-plaasaanval

Vrystaat Landbou (VL) het hom sterk uitgespreek oor die beweerde betrokkenheid van polisiebeamptes by ‘n aanval op drie vroue en twee jong kinders op ‘n plaas by Bothaville.

Voorsitter van dié organisasie se komitee vir wet en orde, Tommie Esterhuyse, … Lees verder

Gevaar van etniese suiwering Burundi waarsku VN

Die hoof van die Verenigde Nasies se menseregte-agentskap, het kommer oor die toenemende geweld in Burundi uitgespreek en bewerings dat die veiligheidsmagte by rampokker-verkragtings betrokke is, etniese suiwering en massagrafte veroordeel wat meer as 100 liggame bevat.

“Al die waarskuwingstekens, … Lees verder

Meer as 200 plaasaanvalle vanjaar

Meer as 200 plaasaanvalle is reeds vanjaar aangemeld, waarvan meer as 40 in Mpumalanga voorgekom het.

Die TLU-landbou-organisasie het sy kommer uitgespreek oor die toename in plaasaanvalle.

Die TLU-verteenwoordiger op Ermelo in Mpumalanga, Danie du Plessis sê die TLU is … Lees verder

Beesboer se moordenaars nog op vrye voet

Die polisie in Noordwes soek steeds na vier rowers in verband met die moord op ‘n beesboer van Potchefstroom.

Die 68-jarige Koos van der Leeuw is op 18 Augustus in die Mediclinic Sandton dood nadat hy vroeër die oggend in … Lees verder

Bejaarde in Reddersburg oorval

Die polisie in die Vrystaat ondersoek ‘n klag van huisbraak nadat ‘n bejaarde vrou gister in die vroeë oggendure in haar meenthuis op Reddersburg oorval en met ‘n skerp voorwerp gedreig is.

Polisiewoordvoerder, Ikobeng Hlubi, sê nog niemand is in … Lees verder

Vermeende plaasmoordenaars was eers werkers

Die twee vermeende swart moordenaars, Frank Itumeleng (22) en Ben Thabo (19), wat teregstaan vir die moord op ‘n 64-jarige boer van Kuruman, Christo Kruger, het Maandag vlugtig in die landdroshof op Kuruman verskyn.

Kruger is op 28 Mei in … Lees verder

Vyf gewapende plaasaanvallers breek veiligheidshekke oop

Twee mans is beseer in ‘n plaasaanval by Rustenburg nadat vyf swartes toegang verkry het tot die woning deur ‘n veiligheidshek.

Die gewapende aanvallers het veiligheidsdeure oopgebreek, het ‘n polisiewoordvoerder gesê.

Een van die huurders is in die bobeen geskiet … Lees verder

Duisende teken petisie vir terugkeer na Europa

Die Europese Unie moet erken dat wit Suid-Afrikaners etniese suiwering in die gesig staar, volgens ‘n petisie wat aanlyn sirkuleer sedert Sondag, het News24 berig.

“Die wit Suid-Afrikaanse bevolking staar tans etniese suiwering en vervolgings aan die hand van die … Lees verder

Sisonke Msimang se Soros-prul vir geweld teen wittes

Sisonke Msimang, indien lesers wonder, is nie die naam van ‘n Leon Schuster-karakter nie. Msimang is die gay, swart feministiese uitvoerende direkteur van OSISA, George Soros se Open Society Initiative for Southern Africa.

Msimang het pas ‘n striemende aanval teen … Lees verder

Vermeende Bainsvlei-moordenaars voor

Die borgtogaansoek van drie swart aanvallers wat van die moorde op ‘n bejaarde egpaar van Bainsvlei by Bloemfontein verdink word, sal Donderdag in Bloemfontein se landdroshof hervat word.

Hendrik Ntsudi, Motsamai Bitterbos en Jackie Louw verskyn weens die wrede dubbele … Lees verder

Bejaardes in jongste plaasaanval gemartel

‘n Tagtigjarige boer van De Wildt in Noordwes, is die jongste plaasmoordslagoffer wat gemartel is in ‘n aanval deur drie swartes.

‘n Polisiewoordvoerder het Woensdag die aanval bevestig, en gesê hulle ondersoek ‘n saak van roof, aanranding met die doel … Lees verder

Boer in lokval doodgeskiet

‘n Boer, Freddie Tolman, 52, is Woensdag in die jongste plaasaanval buite Hartenbos in die Wes-Kaap doodgeskiet.

Kapt. Malcolm Pojie, woordvoerder van die polisie, het gesê Tolman het Woensdagoggend sy werkers gaan haal toe hy in ‘n lokval gery het.… Lees verder