Moeilikheid by watersuiweringsaanleg oor te veel Zoeloes

Swart inwoners van Boschkoppies by Olifantsvlei, suid van Johannesburg, het die opgradering van die Olifantsvlei-aanleg vir die behandeling van afvalwater tot ‘n stilstand gebring weens etniese spanning, het RSG berig.

Hulle eis om in diens geneem te word in stede … Lees verder

Nog ‘n skool in Limpopo afgebrand

Nog ‘n swart hoërskool in Limpopo is afgebrand in voortslepende etniese onrus. Die ANC wil nie toegee dat die twee taalgemeenskappe geskei moet word nie.

Tsonga-inwoners se ontevredenheid oor munisipale grense in die Vuwani-gebied wat Vendas bevoordeel, het tot onluste … Lees verder

Nog drie klaskamers in Vuwani afgebrand

Ten minste drie klaskamers is Dinsdagaand afgebrand by die Mugoidwa Sekondêre Skool in Vuwani, Limpopo.

Die Mugoidwa hoërskool is die 29ste skool wat in ‘n kwessie van drie maande deur ontevrede inwoners van die gebied aan die brand gesteek is. … Lees verder

Etniese spanning kook oor met 17 skole reeds afgebrand

Nog twee skole in die Vuwani-gebied naby Thohoyandou in Limpopo is afgebrand deur die inwoners na ‘n hofuitspraak wat teen hulle beslis het.

Die Tsongas is woedend oor die Hooggeregshofuitspraak wat hul aansprake op ‘n eie taalgebied van die hand … Lees verder

Brande woed steeds in Baltimore

Brande het gister steeds in die noordoostelike Amerikaanse stad Baltimore gewoed, waar ’n aan­dklokreël gisteraand ingestel sou word nadat onluste Maandag tot diep in die nag voortgeduur het.

Die deelstaat Maryland het ’n noodtoestand afgekondig nadat betogers winkels geplunder en … Lees verder