Moenie my transformeer nie! Ek is Engels!

Cecil John Rhodes was nie ‘n gawe persoon nie. Jare voor die Nazi’s se konsep van rassuiwerheid het die homoseksuele Rhodes alle ander volke, behalwe sy mede-moddereilandjiebewoners, as benede hom en sy ingeteelde landgenote beskou. Hy het hom openlik beywer … Lees verder

ANC-raadslid doodgeskiet na oorlopery

Temba Godi
Temba Godi

Die ANC in KwaZulu-Natal het bevestig dat een van sy raadslede op Ulundi doodgeskiet is.

Die skietvoorval het gebeur ure nadat die ANC drie raadslede en 700 nuwe lede in sy midde verwelkom het wat van die IVP … Lees verder