Suid-Soedan se rebelleleier in SA?

Suid-Soedan se voormalige rebelleleier en visepresident, Riek Machar, het die land verlaat ná die gewelddadige botsings verlede maand en is nou in ’n “veilige” land in die streek.

In ’n verklaring deur Mabior Garang de Mabior, ’n woordvoerder vir Machar … Lees verder

Mugabe se einde: Etniese konflik wat oorspoel na SA

Vrees vir die Zimbabwiese president Robert Mugabe is besig om te verdamp nadat sy mees lojale ondersteuners, die veterane van die terreuroorlog, besluit het om hul steun te onttrek van sy party, die Zanu-PF.

‘n Groeiende aantal oorlogsveterane eis dat … Lees verder

Swart Kovsies eis dat Jonathan Jansen afgedank word

Die swart voorsitter van die studenteraad van die Universiteit van die Vrystaat (UV) eis dat die rektor, Jonathan Jansen, afgedank word.

Lindokuhle Ntuli sê klasse by die instelling sal nie voortgaan totdat die bestuur alle uitstaande kwessies opgelos het nie.… Lees verder

Dan Roodt: Die taaloorlog en wat dit beteken

Die huidige stryd wat daar rondom Afrikaans op kampusse woed, is gegrond op suiwer Boerehaat en rassehaat. Selfs sommige van die nugterder swart studente by Tukkies het al toegegee dat die bestaan van ‘n minderheid Afrikaanse lesings op die kampus … Lees verder

Etniese eise in Limpopo laat ANC bontstaan

Die etniese geskil tussen Vendas en Tsongas oor die samesmelting van Vuwani en Malamulele in Limpopo is nog steeds nie opgelos nie.

‘n Vergadering is gehou tussen die Onafhanklike Verkiesingskommissie, die Limpopo se LUR vir samewerkende regering, Makoma Makhurupetja en … Lees verder

Obama bel Zuma oor geweld in Burundi

‘n Konsep-resolusie wat glo geweld in Burundi wil verhoed, is voorgelê aan die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad deur Frankryk.

Frankryk het die mosie Maandag voorgelê om wat hulle bestempel as ‘n dreigende etniese burgeroorlog die hoof te bied, maar Westerse … Lees verder

Plaasvoorman met wielsleutel aangerand

‘n Plaasvoorman van Gauteng word tans vir skedelbreuk behandel nadat drie gewapende swartmans hom Vrydagnag aangeval het in sy huis en hom herhaaldelik oor sy kop met ‘n wielsleutel geslaan het.

Die drie gewapende swartes het Johan Freysen op die … Lees verder

Amnestie beskuldig Burundi van foltering

Burundi se veiligheidsmagte het ysterstawe en suur gebruik om skulderkennings uit lede van die opposisie te dwing.

Dit was tydens pres. Pierre Nkurunziza se geslaagde aanslag op ’n derde termyn as staatshoof, het Amnestie Internasionaal Dinsdag verklaar.

Getuienis wat deur … Lees verder

Aanslag teen Al-Sjabaab verskerp

‘n Gesamentlike aanslag van die Somaliese weermag en magte van die Afrika-Unie is op die Al-Sjabaab-vesting, Kismayo, toegespits.

Die terreurgroep verdien glo aansienlike bedrae uit heffings en belastings omdat hulle die hawe van Kismayo beheer.

Regeringsamptenare het die week gesê … Lees verder

ANC skielik inskiklik oor Tsonga-eise

Die sekretaris van die ANC in Limpopo, Knocks Seabi sê die Munisipale Afbakeningsraad kan dalk sy besluit oor Malamulele verander nadat etniese konflik tussen Vendas en Tsongas die gebied reeds weke lank teister.

Die Afbakeningsraad het vroeër die Tsongagemeenskap se … Lees verder

Zuma bevestig wit vrese na ontmoeting met Dooieboommedia

President Jacob Zuma het koerantredakteurs van die dooieboommedia by die Presidensiële Gastehuis in Pretoria ontmoet ter voorbereiding van sy staatsrede.

Dié stap kom te midde van ‘n groeiende ongemak by Afrikaners dat hulle geen politieke verteenwoordiging meer geniet nie en … Lees verder

Brand lê skool in puin na etniese konflik

Forensiese beamptes sal vandag met ondersoeke by die hoërskool in Malamulele in Limpopo begin nadat ‘n brand Maandagaand ‘n kantoorblok in puin gelê het, het RSG berig.

Die gebied word die afgelope bykans drie weke deur protesoptrede geteister deur Tsongasprekers … Lees verder