DA-leier beboet oor versuim om borgskappe te verklaar

Mmusi Maimane, DA-leier, is skuldig bevind omdat hy versuim het om sy borgskappe te verklaar, het ‘n parlementêre subkomitee oor etiek en ledebelange bevind. Hulle het aanbeveel dat Maimane beboet word.

Maimane is saam met nog ‘n DA-LP, Makashule Gana, … Lees verder

Klugtige Basson-verhoor rafel verder uit

Die huidige klugtige “verhoor” van dr Wouter Basson het verder uitgerafel nadat dit aan die lig gekom het dat die voorsitter nie onpartydig is nie.

Die regspan vir die chemiese wapenkenner het ‘n hofinterdik verkry om meer inligting oor die … Lees verder

Vonnisoplegging teen Wouter Basson begin

Die vonnisopleggingprosedures in die tugverhoor van die kardioloog, dokter Wouter Basson word vandag in Pretoria voortgesit.

Basson is in Desember 2013 skuldig bevind aan onprofessionele optrede na ‘n ses jaar lange ondersoek.

Die voorsitter van die etiekkomitee van die Raad … Lees verder

Etiese debat woed oor Ebola

Agt Chinese mediese werkers wat ebola-pasiënte behandel het, is onder kwarantyn in Sierra Leone geplaas.

Eksperimentele medikasie kan glo gebruik word om die virus te bestry.

Verskeie entstowwe word tans getoets, en “belowende resultate” is glo verkry, maar die gebruik … Lees verder