SAL: ‘SEB is net ‘n verskoning vir steel’

SAL (die Suid-Afrikaanse Lugdiens) betaal drie keer te veel vir die huur van vliegtuie omdat die ekstra geld in die sakke van die bestuur se vriende en SEB-begunstigdes verdwyn. Die miljoen liter branstof wat die lugdiens daagliks verbruik, word ook … Lees verder

Gekaapte vlug land in Geneve, Switserland

kapinggeneve‘n Vliegtuig van Ethiopian Airlines is vermoedelik gekaap en gedwing om in Geneve, Switserland te land.

‘n Woordvoerder by die Geneve Internasionale Lughawe het dit bevestig. Die vlug het veilig met al die passasiers en bemanningslede geland.

Die Boeing 767-300 … Lees verder

Vliegramp deur ‘slegte weer’ veroorsaak

Ethiopian Airlines sê in ‘n mediaverklaring die rampvlug ET 409 onderweg na Addis Abeba het om 02:35 van Beiroet se internasionale lughawe vertrek. Die vliegtuig het kort daarna kontak met Libanese lugverkeersbeheerders verloor en in slegte weertoestande sowat 3,5 km … Lees verder