Dan Roodt: Tyd vir ‘n oranje-blanje-blou lente

Ná 25 jaar van Azaniese verdrukking deur die zombie-kommuniste van die ANC/SAKP, is Afrikaners besig om openlik in opstand te kom teen die korrupte regiem. Al is dit bloot op sosiale media en al is dit maar effentjies, is dit … Lees verder

Steve sing ‘Die Stem’ en sensors slyp hul messe

Die sanger Steve Hofmeyr het oor die naweek ‘Die Stem’ van CJ Langenhoven voor ‘n skare by die Innibos-kunstefees te Nelspruit gesing. Die skare van 45 000 mense het uit volle bors saamgesing. Volgens die dagblad Beeld, kon die feesorganiseerders … Lees verder