Ernie Els speel saam met president Donald Trump

Die Suid-Afrikaanse gholfheld Ernie Els, het Saterdag gholf gespeel saam met president Donald Trump en Japan se premier Shinzo Abe.

Els, ‘n wêreldklasspeler het ‘n voorsmakie gehad van Amerikaanse diplomasie tydens ‘n ronde gholf met die Japannese premier by die … Lees verder

Sewe wit Suid-Afrikaners saam in VSA Meesterstoernooi

Nie minder nie as sewe wit Suid-Afrikaners jaag die wit balletjie in dieselfde toernooi.

Die sewe wit gholfspelers slaan Donderdagoggend af in die 78ste Amerikaanse Meesterstoernooi.

Suid-Afrika se gholflegende Gary Player wat in 1961 die eerste nie-Amerikaner was wat die … Lees verder

Ernie sal twee Europese toernooie misloop

Die wêreld se voormalige nommer een gholfspeler verkies om tyd te spandeer saam met sy gesin as deel van ‘n plan om sy toerskedule vanjaar te verkort.

Die wêreldkampioen het reeds 25 toerseisoene agter die blad.

Ernie Els sal die … Lees verder