Onderhoud met Steve Hofmeyr oor dreigemente teen hom op Ermelo

Wie dink jy sit regtig agter die veldtog teen jou op Ermelo?

Ek was verbaas om die http://www.satirenews.co.za-artikel as verspreide pamflet oral oor Ermelo te sien. Dis moontlik nie hulle nie, maar genoeg om halsoorkop-brandstigters aan te por tot enigiets. … Lees verder

Swart ‘bloedbad’ teen Steve Hofmeyr-konsert op Ermelo met kulpamflet aangehits

‘n Kulpamflet waarin vertel word dat Steve Hofmeyr konserte afstel as hy swart gesigte in die skare sien, is op Ermelo en ander plekke versprei om swart geweld teen sy konsert gisteraard op dié dorp aan te hits. Die “inligting” … Lees verder

Vyf damme om Ermelo breek weens reën

ermelodamVyf damme om Ermelo en omliggende gebiede in Mpumalanga het meegegee na aanhoudende swaar reën.

Meer as 100 millimeter reën het sedert die naweek in die provinsie uitgesak.

Van die boere is in hulle skik met die reën terwyl ander … Lees verder

Gee jy nog om vir Afrikaans?

Koos se "pavement special" slaan op die gemengde afkoms van Afrikaans. Hy reken Algemeenbeskaafde Afrikaans (die suiwer ras) moet die knie buig vir die "eiesoortige, loslit-Afrikaans" (die basterras) wat in koerante soos Die Son en The Voice gebruik word. Sien,

Lees verder