Nasionale Braaidag met Malema

Vandag, soos elke jaar die 24ste September, is die Afrikaners se Nasionale Braaidag. Dit is die dag waarop ons ons braaikultuur ten toon stel, en vir die wêreld wys hoe ‘n gekultiveerde spul ons is. Veral met die kookkuns.

Elke … Lees verder

Erfenis, watter erfenis?

Vir vele mense is vandag ‘n gewone werksdag, maar selfs die naam daarvan, “Erfenisdag” laat ‘n wrang smaak in die mond. Want daar is geen bewind in die geskiedenis wat soveel gedoen het om erfenis te vernietig as juis die … Lees verder