Hofbevel om Winburg-konsentrasiekampbegrafplaas te red

Die Masilonyana-munisipaliteit in die Vrystaat moet binne 60 dae ‘n rehabilitasieplan saamstel om die bewaring van die Winburg-konsentrasiekampbegrafplaas te beskerm.

Dit volg ná ‘n jarelange regstryd tussen drie belastingbetalers van Winburg en die Erfenisstigting weens die munisipaliteit se swak bestuur … Lees verder

Nasionale Khoisan Sakekamer wil erfenis beskerm

Die nuut-gestigde Nasionale Sakekamer van die Khoi- en San-mense het onderneem om seker te maak dat inheemse groepe ekonomiese voordeel trek uit hul intellektuele eiendom.

Die leierskap van die Boesmans, Namas, Koranas, Griekwas en Kaapse Khoi-mense het in Kaapstad byeengekom, … Lees verder

PRAAG kontak UNESCO oor skending van standbeelde, erfenis

PRAAG het vandag die Verenigde Nasies se kulturele liggaam in Parys, UNESCO, gekontak met die oog daarop om ‘n klag teen die Suid-Afrikaanse regering wat die skending van die Afrikaner-erfenis toelaat, in te dien. “Ons versoek UNESCO om tussen ons … Lees verder

Gauteng-provinsie sloop 10 historiese geboue in Johannesburg

‘n Wes-Kaapse lid van Front Nasionaal, me Franci Kunneke, het dit gister onder die aandag van die party gebring dat die Gauteng-provinsie reeds die besluit geneem het om 10 historiese geboue in die middestad van Johannesburg te sloop. Dit is … Lees verder

Wat gaan van die Voortrekkermonument word?

Staatsubsidies maak slegs 16% van die VTM Groep se bedryfsinkomste uit en dit plaas geweldige druk op die organisasie se kontantvloei.  Hierdie druk word direk weerspieël in die inkomstepakkette van die amptenare en personeel wat wat tussen 30 en

Lees verder

Staatsubsidies maak slegs 16% van die VTM Groep se bedryfsinkomste uit en dit plaas geweldige druk op die organisasie se kontantvloei.  Hierdie druk word direk weerspieël in die inkomstepakkette van die amptenare en personeel wat wat tussen 30 en

Lees verder