Twee bomontploffings ruk Istanboel

Die dodetal ná twee bomontplof­fings kort na mekaar naby die Istanboelse sokkerstadion het tot 38 gestyg, met 166 mense wat beseer is, het die Turkse minister van binnelandse sake, Suleyman Soylu, gister gesê.

Onder die slagoffers was minstens 30 polisiebeamptes.… Lees verder

Turkse premier prys Facebook-stigter Zuckerberg

Die Turkse president Erdogan het Donderdag die stigter van Facebook, Mark Zuckerberg geprys vir die klem wat Zuckerberg plaas op die verskil tussen Islam en terreur.

Hy het ‘n boodskap aan die miljardêr gestuur ter ondersteuning omdat hy Moslems teen … Lees verder