Heidelbergpad lank gesluit na vragmotors bots

Die R549 tussen Deneysville in die Vrystaat en Heidelberg in Gauteng is vanoggend eers heropen ná ‘n botsing tussen twee vragmotors Dinsdagaand.

Polisiewoordvoerder, Livhuhani Hani, sê die bestuurder van die aankomende vragmotor en ‘n passasier is op die toneel dood. … Lees verder

Ligte vliegtuig stort in Midrand neer

Twee insittendes van ‘n ligte vliegtuig is Woensdagoggend in Midrand is beseer hulle neergestort het.

Verteenwoordigers van die plaaslike owerhede was op die toneel om ondersoek in te stel

Volgens ER24 het hulle vanoggend vroeg naby Krugerlaan ‘n ligte vliegtuig … Lees verder

Vyf in lugramp dood na ambulansvlug neerstort

‘n Ambulansvliegtuig het Sondagoggend in die Tygerbergheuwels neergestort.

Die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) het alle vliegtuie wat die Kaapstadse Internasionale Lughawe laat wag weens ‘n tegniese fout met hul radars. Die reddingsvliegtuie is ook gelas om te wag.

Die stelsels … Lees verder