Clintons verklaar oorlog teen FBI

Daar is talle ontwikkelings na die heropening van die FBI se ondersoek rakende Hillary Clinton, veral die oorlogsverklaring deur Clinton se span teen FBI-direkteur James Comey.

Die skote het begin opklink slegs 24 uur na Comey se skok-en-ontsag aankondiging Vrydagmiddag, … Lees verder

Clinton werk onverpoos vir oorlog teen Rusland

Net soos tydens die laaste Amerikaanse presidensiële debat wat lewendig uitgesaai is, het CNN se debatsmoderators Donald Trump herhaaldelik onderbreek. Trump het die een partydige moderator, Anderson Cooper uiteindelik gevra waarom hy nie toelaat dat Hillary Clinton se onwettige eposse … Lees verder

Hillary lyk gedaan, sukkel met bottel agurkies

Gerugte dat Hillary Clinton nie fisies geskik is vir die Withuis nie, wil nie gaan lê nie.

Maar die Demokratiese presidentskandidaat sê hierdie uitsprake kom van van die Republikeinse kandidaat, Donald Trump, en is deel van sy “mal strategie” en … Lees verder

Hillary kry ‘uit-die-tronk’ kaart van FBI

Die FBI het sopas vir Hillary Clinton ‘n “uit-die-tronk” kaart oorhandig, alhoewel sy vir “uiterste nalatigheid” oor die vingers getik is vir haar hantering van geklassifiseerde inligting met haar gebruik van privaat eposse.

Die linkse Demokratiese Party lojaliste is verlig … Lees verder

Clinton se epos-kierangs gaan braai

Agt dae voordat Hillary Clinton in Januarie 2009 as minister van buitelandse sake aangestel is, het ’n personeellid van die voormalige president, Bill Clinton, ’n nuwe e-posadres vir die egpaar geregistreer, het AP berig.

Hierdie oënskynlik onbenullige, maar doelbewuste aanlynaankoop, … Lees verder

Hillary moet binne dae voor FBI verskyn

Die Demokratiese voorloper, Hillary Clinton, het Trump met mening aangeval omdat sy tans onder groot druk verkeer.

Sy moet binne enkele dae voor die FBI verskyn wat sal besluit of sy krimineel aangekla sal word vir vertroulike eposse wat sy … Lees verder