Leon Lemmer: Eerder epistokrasie as demokrasie

In die nuwe Suid-Afrika word gepoog om die woord “demokrasie” ‘n positiewe betekenis te gee, al ly die regering sedert 1994 aan kroniese ondoeltreffendheid en het die land en daarmee saam die stand van Westerse beskawing plaaslik onrusbarend agteruitgegaan. Demokrasie … Lees verder