Die gevreesde miltsiekte het weer in Zimababwe uitgebreek. Die distrik wat geraak word is Umzingwane in die suide van die land.
Inwoners in dié droë distrik in die suide is aangesê om hul vee te ent na 36 mense siek … Lees verder

Die organisasie African Vaccine Regulatory Forum (AVAREF) het in Pretoria vergader in ‘n poging om wyses te bespreek waarop entstowwe asook die behandeling vir die ebolavirus so gou moontlik deur Suid-Afrikaanse owerhede goedgekeur kan word.
Die eerste twee dae van … Lees verder