BLM Toronto verklaar dat swartes wittes kan uitwis met beter genetika

Die mede-stigter van Black Lives Matter in Toronto, Kanada, glo witmense is “resessiewe genetiese defekte” en bespiegel oor hoe hulle “uitgewis” kan word volgens ‘n berig oor wat lyk na haar Facebook-blad.

Yusra Khogali het die afgelope jaar die BLM … Lees verder