Polisie onderdruk geweld suid van Johannesburg

violentprotestDie polisie het oproeriges in Finetown naby Ennerdale, suid van Johannesburg, met rubberkoeëls uiteengejaag.

Motoriste is gevra om die gebied te vermy weens die geweld, veral by Jamesweg en Provincialweg.

Die polisie het op oproermakers naby die Indiërwoonbuurt Lenasia geskiet … Lees verder

Gautengse raadslid aangeval

’n Raadslid is gedurende ’n betoging weens swak dienslewering in Poortjie, naby Orange Farm, aangeval Sy plakkershut is ook in die voorval beskadig, het die plaaslike polisie gesê.

Kons. Edwin Ntsheo het gesê ’n groep inwoners het omstreeks 05:30 Woensdagoggend … Lees verder