Motors: Sportnutsoorlog

Kan die gevestigde rolspelers die nuwe aankomeling in die mark teëstaan of gaan dit ‘n kwessie wees van: almal hou by wat hul ken?

Met sedanmotors wat regoor die spektrum in byna alle markte dwarsdeur die wêreld wegkrimp ten gunste … Lees verder

Citroën Picasso sonder gelyke in Suid-Afrika

Baie van ons het grootgeword met Franse rygoed in die motorhuis. Enige Franse motor is temperamenteel en nie almal hou van hulle nie. Die mense wat wel van ‘n Franse motor hou, sal altyd ‘n aanhanger wees.

Die drie bekende … Lees verder

Twee koepee-keuses!

Die koepee of dan tweedeursedanmotor is beina net so lank met ons as die gewone vierdeursedanmotors. Hierdie tipe motors is iets wat ek persoonlik nog nooit kon verstaan nie.
Hoekom wil jy ‘n groot lang motor met ‘n redelike bagasiebak … Lees verder

Hyundai se beste!

Die Hyundai Santa Fe
Die Hyundai Santa Fe

deur André Olivier

Hyundai is ‘n Suid-Koreaanse vervaardiger van motors sedert die 1960s. Tans is dit deel van die Hyundai Kia Automotive Group; die maatskappy het oor die afgelope paar dekades bestendige groei getoon, met groot … Lees verder

Blitsbukskoning : VW of Mercedes?

Die Mercedes B250
Die Mercedes B250

Tradisioneel het Volkswagen die konsep van blitsbukse aan die wêreld bekendgestel met die oorspronklike VW Golf GTi. Deur die jare het meeste van die huidige vervaardigers ook soortgelyke motors die lig laat sien. Teenvoeters vir die GTi? … Lees verder

Motors: 3 opsies vir kleiner begrotings

Die Chevrolet Spark vertoon mooi van die kant af
Die Chevrolet Spark vertoon mooi van die kant af

deur André Olivier

Elkeen van ons begeer een of ander tyd ‘n nuwe motor. Partykeer is dit net ’n begeerte, ander kere ‘n behoefte, maar diegene wat dit onlangs probeer het, … Lees verder