Leon Lemmer: Elsa Joubert se onpatriotiese reis

Elsa Joubert (gebore in 1922) het in 1950 met ‘n mede-joernalis en -skrywer, Klaas Steytler (1922-1998), getrou. Haar outobiografie is in twee dele gepubliseer, ‘n Wonderlike geweld (Kaapstad: Tafelberg, 2005), vertaal as A lion on the landing: Memories of youthLees verder