Daar is iets waarin ek ‘n groot renons het: Oud-Suid-Afrikaners wat uit die land gevlug het en dan met skryfwerk vorendag kom waarin hulle die blanke politieke bewind in baie groter mate as die huidige swart regime veroordeel. Daar is … Lees verder
Etiket: Engelse
Suidpunt: Hoe dr. Hennie Terblanche die Engelse makgemaak het
Diegene nou in hul laat-30’s en 40’s wat hul kinderjare en tienerjare in die 1980’s deurgebring het, en die politieke oorgangstydperk van Suid-Afrika meegemaak het in die 1990’s, ervaar miskien dieselfde verlies as hul ouers. Wat vandag nog ‘n rotsvaste … Lees verder
Dan Roodt: En sê nou ons vervang SA Engelse met Europeërs?
Tydens my onlangse Europese reise het ek heelwat tyd gehad om te dink. Dikwels was ek alleen, wagtend op ‘n stasie of lughawe, of besig om iewers op die Franse platteland vir my aandete te voor te berei met slegs … Lees verder
Leon Lemmer: Die aktualiteit van verraad
In sy boek, Three Years’ War (New York: Charles Scribner’s Sons, 1902, 416p; Amazon Kindle $0),* oor die Anglo-Boere-oorlog (ABO, 1899-1902), skryf Christiaan de Wet (1854-1922) in hoofstuk 2: “The English only learned the art of scouting during the latter … Lees verder
Gustav Venter: ‘Modder en bloed’: ‘n Lang, stywe middelvinger vir die Britse Ryk
Vatso Engelsman!
Vatso Soutie!
Vatso Rooinek, vatso gulsige verdelger van volkere, vatso lafhartige kryger wat in blokhuise skuil en op oormag staatmaak, vatso afbrander van plase en aanhitser van barbare, vatso verkragter van vroue en moordenaar van kinders en vatso … Lees verder
Dan Roodt: Stuur gerus jou kind na ‘n Engelse skool (nie)
‘n Mens hoor deesdae van al hoe meer Afrikaners wat hul kinders na ‘n Engelse skool wil stuur. Dis nogal moeilik om te verstaan, maar dit blyk dat die hoofrede waarom ouers dit doen, is om hul eie Engels te … Lees verder
Dan Roodt: Raak dadelik apaties oor Zuma: ‘n ope brief aan Afrikaners
Geagte Afrikaners,
Waarskynlik het u opgemerk dat die ANC-SAKP, daardie goddelike organisasie wat eens aan ons voorgehou is as ‘n hemelse seën vir die land, nie meer so gewild in die Engelse media is nie. En as ek praat van … Lees verder
Karel Combrinck: Afrikanerhaat
Hierdie kan saamgelees word met die stuk van dr Sydney Gregan getiteld ‘n Negatiewe toekomsverwagting, asook met dr Roodt se video oor rassisme.
Dis ‘n somber onderwerp wat ‘n mens met huiwering aandurf. Tog is dit ‘n werklikheid … Lees verder
Dan Roodt: Rhodes-standbeeld en Afrikaner se Engelse probleem
My aanvanklike reaksie toe die petalje rondom die Rhodes-standbeeld op die kampus van die Universiteit van Kaapstad rugbaar raak, was dieselfde as dié van Manfred Delport: dat die Engelse kultuurmarxiste op die kampus nou hul eie medisyne proe. Jare … Lees verder
Een Nederlandse film die de moeite waard lijkt
Het is meer dan 400 jaar geleden dat Michiel de Ruyter werd geboren, één van Nederlands grootste en bekendste helden. In 1667 versloeg de Ruyter de Engelse vloot op zee.
Wanneer het diep verscheurde Nederland van alle kanten wordt aangevallen … Lees verder
Vanaf Vanuatu ‘ons’ vlag en neiging tot nabootsing
Suid-Afrika, veral deesdae, huiwer om te besluit of die land eerder Idi Amin se Uganda of een of ander vragkultus (cargo cult) op die eiland Vanuatu wil na-aap. Jy kan die stelsel hier ‘n “vragkultusdemokrasie” noem en solank … Lees verder
‘Rasvermenging skep geslagte lange probleme’
deur Dan Roodt
[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Hou van Dan Roodt se Facebookblad
Eintlik wou ek vandag oor iets heel anders geskryf het, oor die Dawid-en-Goliatstryd wat Afrikaners tans moet voer. Daar bestaan ten minste twee of drie Goliats … Lees verder
Afrikaans krepeer
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl verkondig deesdae dat Afrikaans sedert 1994 ‘n bloeitydperk beleef. Soos seker met alle plaaslike dinge, gaan dit glo sedert 1994 ook met Afrikaans beter as ooit tevore. Ek … Lees verder
Bederf eerder stembriewe as om VF Plus te stem!
deur Derek Gerber
Die Vryheidsfront het homself met ‘n nuwe embleem en visie geherposisioneer. In die proses poog hy om ‘n meer inklusiewe benadering te volg, en as bewaker van alle minderheidsgroepe se regte op te tree. Mag ek my … Lees verder