Onlangs is ‘n verslag gepubliseer van ‘n onderhoud wat Murray La Vita met Erna Meaker gevoer het (Netwerk24, 21.10.2020). Meaker is die nuwe voorsitster van die trustees van Het Jan Marais Nationale Fonds (HJMNF). Soos deesdae by universiteitsrade … Lees verder
Etiket: Engels
Brief: ‘n Kort geskiedenis van Suid-Afrikaanse universiteite
Daar is baie goeie dinge uit die verlede wat sedert 1994 verswyg word; dinge waarvoor daar nie plek in die propaganda van die ANC-regime en sy meelopers is nie. Een daarvan is die Afrikaanse universiteite van weleer. Andersins is daar … Lees verder
Suidpunt: Waarom moet ek Afrikaans leer?
Afrikaans is een taal uit 6 500 tot 7 000 in die wêreld.
Die redes wat aangevoer word om mense uit ander tale na Afrikaans te nooi is betreklik negentiende-eeus.
As jy Latyn wil bevorder, vra niemand of dit die … Lees verder
Suidpunt: Hoe dr. Hennie Terblanche die Engelse makgemaak het
Diegene nou in hul laat-30’s en 40’s wat hul kinderjare en tienerjare in die 1980’s deurgebring het, en die politieke oorgangstydperk van Suid-Afrika meegemaak het in die 1990’s, ervaar miskien dieselfde verlies as hul ouers. Wat vandag nog ‘n rotsvaste … Lees verder
Leon Lemmer: ‘n Pleidooi vir Afrikaans op Afrikaansdag
Ek het in ‘n eentalige Afrikaanse huis grootgeword. Ek het in Afrikaans op skool en aan die universiteit, voor- en nagraads, studeer. Ek het meer as ‘n honderd artikels en resensies in vaktydskrifte gepubliseer; alles in Afrikaans. Op die internet … Lees verder
Dan Roodt: Engels is die antitese van Afrikanerskap, repliek aan Jeanelle Greyling
Geagte Jeanelle Greyling,
Toevallig vang my oog die enigsins uitlokkende opskrif van u rubriek in Beeld, “Engels ook nodig vir Afrikanerskap”. Dis die tipe sin wat teen my hele wese indruis, wat ‘n bespotting van ons hele geskiedenis maak.… Lees verder
Johannes Comestor: Twee Afrikaansinstansies ondermyn Afrikaans
Conrad Steenkamp, die voltydse besturende direkteur van die Afrikaanse Taalraad (ATR), het my destyds op LitNet (1.11.2016) uitgedaag om my “uiteenlopende opinies en opvattings” oor die ATR op skrif te stel. Ek het moeite gedoen en met ‘n teks van … Lees verder
Suidpunt: Die opvallende raakpunt tussen Afrikaans en Korsikaans
Jy onthou seker my ellelange PRAAG-artikel waarin ek die verwerping van Nederlands bespreek het. Daar het ongelukkig een puntjie agterweë gebly. Soos onkruid in die blombedding of ‘n vlek op ‘n sitkamermat kan jy dit nie miskyk nie, maar met … Lees verder
Dan Roodt: Praat saam, Lynette Francis se marxistiese sekte
Soms gebeur dit dat ek soggens op die pad is en hoewel ek oor 32 gigagrepe se klassieke musiek op ‘n geheuestokkie in my motor beskik, skakel ek dikwels in op RSG. Dis seker die mees nasionale radiostasie in Suid-Afrika, … Lees verder
Afrikaanse skole en ouers hou asem op oor Overvaal-uitspraak
Met die aanslag teen Afrikaanse skole wat steeds meedoënloos deur Panyaza Lesufi en die linkse blanke Engelse dames in die Gautengse onderwysdepartement gevoer word, is Afrikaanse skole en ouers in die provinsie erg bekommerd oor vandag se uitspraak deur regter … Lees verder
Dan Roodt: Waarom verengelsing so erg sleg vir ons is
Sedert 1994 het dit duidelik geword dat Afrikaners op allerlei maniere deur ‘n vorige geslag leiers verraai is. Sogenaamde grondwetlike “wigte en teenwigte” is nie die papier werd waarop hulle geskryf is nie. Te oordeel aan die staat, maar ook … Lees verder
Dan Roodt: Engels lei tot dwelms en domheid op skool
Vroeër vandag het ek iets getwiet wat myns insiens voor die hand liggend is:
… Lees verderAs die regering finaal Afrikaans skole vat, sal ons nuwe skole moet begin, al is dit in tente. Engels beteken domheid & dwelms.
— Dan Roodt
Leon Lemmer: Afrikaans in taalhistoriese perspektief
Daar is mense wat kamerade bewonder wat dood en verwoesting deur sabotasie en moord met behulp van bv plofstof, landmyne en AK47-gewere gesaai het. Die oogmerk was glo geregtigheid. Ek vind dit onmoontlik om waardering vir sulke mense te hê. … Lees verder
Dan Roodt: Afrikaneridentiteit tydens die identitêre tydvak
In ‘n vorige rubriek het genoem hoe ek Frederik van Zyl Slabbert verafsku het, juis omdat hy so by Engelse gekruip het. Ek sou selfs verder gaan en verklaar dat enige Afrikaner se aantreklikheid negatief met Engelsheid korreleer. Daar is … Lees verder