Zuma geboe ná Bafana-neerlaag teen Brasilië

President Jacob Zuma is gisteraand weereens geboe toe hy op die sokkerveld van die ENB-stadium stap na afloop van die wedstryd tussen die SA span en Brasilië.

Zuma is uitgejou en geboe toe sy naam aangekondig is tydens die seremonie … Lees verder

Treine, busse gratis na massagedenkdienste

Die parlement sal Maandag ‘n gesamentlike sitting hou, die grootste nog, ter ere van Nelson Mandela.

Verteenwoordigers van slle sektore van die samelewing is genooi om dit by te woon en sal om twee-uur begin. Die parlementshekke sal vanaf agt-uur … Lees verder