Ryk Hattingh soek ‘n koelteboom in Nieu-Seeland

Ryk Hattingh (gebore in 1957) het hom in 1997 in Nieu-Seeland hervestig. Hy het ‘n knieoperasie ondergaan wat hom finansieel ernstig geknou het. Terwyl hy herstel het, het hy tyd gehad om verder aan ‘n boek te skryf. Die boek … Lees verder

Duitsland is beter: Repliek op Dan Roodt se ‘Hokaai, moenie emigreer nie’

Ek is in Duitsland gebore, maar het in Suid-Afrika grootgeword. Tien jaar gelede het ek egter Duitsland toe geëmigreer. Hoewel nie ideaal nie, is dit vir my beter hier. Ek antwoord punt vir punt op dr. Roodt se stellings in … Lees verder

Dan Roodt: Hokaai, mense! Moenie emigreer nie

Nou die dag gesels ek met ‘n studente van Tukkies. Feitlik al die “kinders” – sy praat nog steeds soos op skool, van “kinders” – in haar klas wil ná hul studies uit Suid-Afrika vort. Hulle sien vir hul geen … Lees verder

Dan Roodt: Wat van ‘n Groot Trek terug Suid-Kaap toe?

Charles Smith vra vanoggend na watter land ons behoort te emigreer, gegewe die verval en polarisering in Suid-Afrika.

Hy skryf:

Een van die dae gaan Afrikaans ’n taal wees wat jy vir die kombuis, kerk en vleisbraaivure los. Die meeste

Lees verder

Wat van ‘n volkstaat in Noordoos-Duitsland?

In 2009 het ek die onderstaande stuk op LitNet geskryf om, soos ek dit gestel het, “mense aan die dink te sit”. Toevallig doen ek tans weer navorsing oor die herkoms van Afrikaans en dit blyk al hoe meer dat … Lees verder

Rus gaande oor Afrikaans

‘n Rus, Ewgeny Artemof is so gaande oor Afrikaans dat hy aan ‘n Russiese-Afrikaanse woordeboek werk.

Artemof woon in Stoepino, naby Moskou. Hy luister graag na RSG, skryf kortverhale vir Litnet en is tans besig om ‘n Russiese-Afrikaanse woordeboek op … Lees verder

Eerlike brief aan ‘n verdwaalde Volk

oboereplaasdeur BJ Engelbrecht

Soos jy hier begin lees sê jy seker vir jouself: Nog iemand wat iets te sê het oor Afrikanerskap, nog iemand wat ‘n eier te lê het oor hoe om al ons probleme op te los, wie … Lees verder

‘n Virtuele volk

So ‘n ruk terug het ek en ‘n ou universiteitsvriend ‘n gesprek gehad, oor wat van die Afrikaner gaan word as ons nie ons eie staat kry nie. Die slotsom waartoe hy toe kom, is dat die Afrikaner ‘n virtuele … Lees verder