Wêreldbankpresident verwys na ‘energie-apartheid’

Jim Jong Kim, president van die Wêreldbank
Jim Jong Kim, president van die Wêreldbank

Die president van die Wêreldbank, Jim Jong Kim, het gister gesê dat “elekrisiteit van die mense van Afrika weerhou word” wat op globale “energie-apartheid” neerkom.

Die totale energie-verbruik van die miljard mense in … Lees verder

Die Afrikaner: laaste volk op sy voete

As jy ‘n magsmakelaar in Beijing of Moskou was, by watter volk in Suid-Afrika sou jy toenadering soek en hoekom? Gustav Venter reken ‘n ontleding van die feite dui op net een en hy gee vir Menere Soeng en Iwanof Lees verder

Drigende vrae oor skoolkrag

Afriforum het Vrydag sy hofsaak om elektrisiteitsvoorsiening na ‘n stuk of  67 skole in Pretoria heringestel te kry, maklik gewen, maar ‘n hele spul vrae oor die kwessie bly onbeantwoord – en die moontlike antwoorde gee rede tot groot kommer.

Lees verder

Swendelaars bedrieg Johannesburgse inwoners

Hulle bel die kliënte met besonderhede van hul rekeninge en uitstaande saldo's en dreig om hulle elektrisiteit af te sny tensy hulle 'n betaling aan 'n spesifieke rekening maak, met 'n spesiale pin-nommer.

Mkhonza het gevra dat enigiemand wat meen … Lees verder