Stephen Taylor is ‘n Britse joernalis wat dikwels oor Afrika skryf. Hy is in 1948 in Seepunt gebore. Hy was ‘n joernalis by die Rand Daily Mail en World voordat hy in 1970 na Engeland geëmigreer het. In 1997 het … Lees verder
Etiket: Eldoret
Leon Lemmer: Die lot van Afrikaners en ander blankes in Kenia
Daar was voorheen twee groot koloniale gebiede in Oos-Afrika: Duits-Oos-Afrika en Brits-Oos-Afrika. Die Duitsers en Britte het kwaai meegeding om handel vanaf die ooskus met Sentraal-Afrika (veral Uganda, maar ook Rwanda, Burundi en die Kongo) te bedryf. In 1890 het … Lees verder
Afrika ondermyn die geloofwaardigheid van IS, Den Haag
AU-leiers dreig om uit die Internasionale Strafhof te onttrek, wat pogings om menseregte-vergrype en volksmoorde op die kontinent onder die soeklig te bring, sal striem.
Alhoewel die onderskeie lidlande van die AU ondertekenare van die Roomse Verdrag is teen sulke … Lees verder
Keniane vrees etniese geweld as leiers by Strafhof in Den Haag verskyn
Kenia se president en sy adjunk is onderweg na Den Haag terwyl kommer toeneem dat wrywing weer sal opvlam in gemeenskappe wat uitmekaar geskeur is deur ‘n post-verkiesingsbloedbad meer as vyf jaar gelede.
Adjunkpresident William Ruto gaan die beskuldigdebank by … Lees verder