‘Kabelfoute’ veroorsaak ontploffing by kragstasie aan Oos-Rand

Kragtoevoer is weer in Kempton Park, aan die Oos-Rand, herstel ná ’n ontploffing verlede week by ’n substasie, het die Ekurhuleni-munisipaliteit Maandag in ‘n verklaring gesê.

“Ons wil graag ons ingenieurs bedank wat sonder ophou gewerk het om te verseker … Lees verder

Vermeende mangatdekseldiewe vas

Ná ‘n klopjag Maandagaand by ‘n skrootwerf in Putfontein naby Benoni, is vier verdagtes deur die polisie in hegtenis geneem.

Die vier is ivm 18 mangatdeksels wat gevind is, vasgevat.

Gesteelde mangatdeksels veroorsaak dikwels dat onverwerkte riool wat in woongebiede … Lees verder