‘n Teeparty is nodig om ons te bevry

Op 16 Desember 1773 het ‘n baie belangrike gebeurtenis in Boston, Massachusetts plaasgevind. Inwoners van Boston, ontstoke oor die Engelse koloniale heersers wat addisionele belastings op hulle wou hef, het drie skeepsvragte vol tee verwoes deur dit in Boston se … Lees verder

Kosie sukkel vreeslik in Toulouse

{jathumbnail off}

Die ANC se kenwysie, Nkosi Sikelel’ iAfrika, oftewel Kosie Sukkel Vreeslik in Afrika, is ‘n treurige, eentonige tweeslagkinderkransliedjie, waarvan die vertaling ”God seën Afrika” is. Dis met ander woorde ‘n Christelike of godsdienstige liedjie (in die mate waartoe … Lees verder

SA leuse: ‘Kom wat wil, ons kruip’

Gelukkig is ek ‘n Afrikaner en geen Suid-Afrikaner nie. Dus hoef ek my nie te skaam oor my medeburgers waarvan ‘n groot aantal verkragters, rowers en moordenaars is en boonop die slegste sokkerspan ter wêreld het nie.

Afgesien van hul … Lees verder

Die ongeluk kom in drieë

Ek raak toenemend oortuig daarvan dat die kurwe van ons afdraende verskerp het. Verskeie gebeure oor die afgelope paar maande sedert “Msholozi” met sy drie amptelike Eerste Dames beheer oor ons oorgeneem het, stem my onrustig. Dink maar self, dis … Lees verder

En die Trogvark-Oscar gaan aan?

Die probleme by Eksdom is welbekend. Maroga se RA-onbevoegdheid, op sigself ‘n toutologie, is legendaries. Hy het byvoorbeeld die aanbevelings van ‘n ondersoek na die probleme met Eksdom se steenkoolvoorsiening geïgnoreer. Dié ondersoek het aanbeveel dat die hoofbeampte van Eksdom … Lees verder