Oproer tref Windhoek se kampus

Universiteit van Namibië het die eksamens wat Dinsdag moes begin, uitgestel nadat oproeriges amok gemaak het omdat hulle daarvan weerhou word om te skryf tensy hul studiegelde betaal word, het die Republikein berig.

Die registrateur, Sifiso Nyati, het vroeër aangedui … Lees verder

Eksamens by TUT-kampus afgestel weens geweld

Eksamens is vir die res van die week by die Tshwane Universiteit van Tegnologie se Soshanguave-kampus afgestel na gewelddadige studente oproer.

Polisie het 16 oproeriges weens die geweld Dinsdag in hegtenis geneem.

Universiteitsbestuur sê die skade aan eiendom is aansienlik … Lees verder

Eksamens verloop vlot sê NWU

Eksamens by die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom- en Vaaldriehoek-kampusse het reeds begin en verloop sover vlot.

Dit is volgens die universiteit se Louis Jacobs.

Die eksamens by hierdie twee kampusse het op 2 November aanvang geneem nadat dit aanvanklik met een … Lees verder

Tuks heropen ná gister se ontwrigting deur swart studente

Die Universiteit van Pretoria heropen vandag nadat dié instelling gister weereens tot stilstand gekom het toe lede van die EFF, Sasco en opgeruide swart studente aktiwiteite ontwrig het. Blanke studente in die biblioteek is aangesê om die kampus te verlaat … Lees verder