Studente aan Georgia Universiteit kan nou hul eie punte kies

Studente aan Georgia University kan nou hul eie punte kies vir ‘n aanlyn studiekursus omdat “emosionele reaksies op stresvolle situasies diepgaande gevolge kan hê vir alle betrokkenes”.

Leerplanne vir twee van dr Richard Watson se besigheidskursusse, sal dus nie ‘n … Lees verder

TUT se onlusmakers wil eksamen kelder

Swart studentegroepe op die Soshanguve-kampus van die Tshwane Universiteit van Tegnologie sê hulle is gekant daarteen om hul eksamens wat vandag begin af te lê, omdat hulle weens die onrus nie daarvoor kon voorberei nie.

Maar die die groepe self … Lees verder

Rhodesbetogers brand geboue omdat eksamenkullery hokgeslaan word

Brande by twee eksamenlokale en die tennisklub aan die Rhodes Universiteit is geblus ná ‘n middag van geweld by die Grahamstadse instelling Woensdag.

Skokgranate en rubberkoeëls is gebruik om die oproeriges te laat bedaar.

Die brand het groot skade aan … Lees verder

Onrus by universiteite duur voort

‘n Nagwaak by die Universiteit van Johannesburg se Kingsway-kampus in Aucklandpark het die nawwek gewelddadig geraak.

Die SABC berig polisie het rubberkoeëls gebruik om die studente uiteen te jaag, nadat hulle probeer het om by die universiteit se gronde in … Lees verder

Xhosa-faksie protesteer weer onder dekmantel van kerk

‘n Groep politieke aktiviste wat onder die dekmatel van die kerk ‘n opstand onder studente probeer reël, het die oproer oor ‘n verhoging van klasgelde tot ‘n “nasionale krisis” verklaar.

Die groep, onder leiding van Eerwaarde Frank Chikane, het Wits … Lees verder